• Liefde vir 'n woudprins - Serena Steyn

Liefde vir 'n woudprins

Serena Steyn

Haar grootste vrees is slange. Nou sit Maresa diep in Afrika opgeskeep met Garth Stetson - die beroemde slangkenner. Maar tog, die aantrekkingskrag tussen hulle is onmiskenbaar. Net een probleem: Maresa is verloof aan Huxley en professor Evans het haar visier op Garth.

  • Ean/ISBN: 9780799385328
  • Review:
€4.99 bij bol.com