• Mag van die Noodlot - Jopie de Beer

Mag van die Noodlot

Jopie de Beer

Die verhaal speel af in die Anglo-Boereoorlog. Dit besing nie groot helde nie, vertel eerder die storie van gewone mense, hulle stryd, waagmoed en vindingrykheid. Die karakters is nie net gewone bugers nie. Hulle was opgeleide beroepsoldate, geskoold in strydkuns en spioenasie deur die Staatsartillerie. Die karakters voel soos mense wat lewe, asof dit iemand is wat jy ken. En reg teen die einde tref die waarheid jou tussen die oë.

  • Ean/ISBN: 9781928372202
  • Review:
€6.86 bij bol.com